Welkom by my digitale speelplek en
    ruimte vir skaamtelose promosie!!

    Snuffel rond, luister na van my liedjies op al
    my CDs, loer wanneer ek in jou area is
    of gooi my sommer net ‘n boodskap!

     

    GAAN KOOP VANDAG NOG

    “Als wat ek het”!

    Op hierdie album sien ‘n mens weer
    Robbie se twee kante; aan die een kant is
    hy nog net so “stout” soos altyd en sal
    daar altyd diegene wees wat wil hê dat
    hy niks anders as humoristiese liedjies
    behoort te sing nie. Dis egter goed
    dat ‘n mens ook sy ander kant beleef,
    en dat hy al hoe meer “diep” liedjies
    skryf en op sy albums insluit.

    Beskikbaar by uitgesoekte winkels.

     

    Ek is tans te sien in die
    KykNET sepie, Binnelanders.

    Weeksaande @ 19:30 en 23:30;
    Weeksoggende @ 08:30;
    Saterdagoggende @ 11:30.

     
    AFRIKAANS IS GROOT 2014

    Groter, beter en met meer skop as ooit tevore - dit is Afrikaans is Groot 2014 – Die Konsert. Al die grootste kunstenaars by die grootste konsert! Konsertgangers kan uitsien na van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf, soos Robbie Wessels, Riana Nel, Juanita Du Plessis, Theuns Jordaan, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Bok Van Blerk en nog vele meer. En met ‘n paar verrassings wat beplan word, gaan dit ‘n ongelooflike 3 ure wees. So trek maar gerus jou dansskoene aan!
      KRY AL DIE NUUTSTE NUUS EERSTE!!!

TUIS      |      LUISTER      |      BIO      |      MEDIA      |       FOTO'S      |      FILMS      |      OPTREDES      |      KONTAK
Copyright © 2015. Robbie Wessels      |       Designed & Hosted by SoPro